Lyrics

U spreek en lewe ontstaan Son, sterre, see, wentelbaan Alles leef deur U Die skepping roep dit uit U het die dood oorwin Lewe van genade begin U offer sal bly staan My lewe sal beaam U heers Loof Hom vir Sy grootheid Hy is ewig Hy is goed Loof Hom vir genade My stem sal dit uitroep Loof Hom vir Sy vrede Wat Hy in oorvloed gee Redding, Vryheid, Liefde My siel sal juig in U U het die dood oorwin Lewe van genade begin U offer sal bly staan My lewe sal beaam U heers Loof Hom vir Sy grootheid Hy is ewig Hy is goed Loof Hom vir genade My stem sal dit uitroep Loof Hom vir Sy vrede Wat Hy in oorvloed gee Redding, Vryheid, Liefde My siel sal juig in U Heilige, waardige Heer U is die Een wat regeer Heilige, waardige Heer U is die Een op die troon wat regeer Loof Hom vir Sy grootheid Hy is ewig Hy is goed Loof Hom vir genade My stem sal dit uitroep Loof Hom vir Sy vrede Wat Hy in oorvloed gee Redding, Vryheid, Liefde My stem sal juig My stem sal juig My siel sal juig in U
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out