Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer

Lyrics

Dis moeilik om te praat Terwyl daar ander mense se woorde in jou mond sit Geprogrameerde tonge praat Dis moeilik om te dans Met al die toutjies om jou nek wat hulle trek Gemanipileerde valse dans Wees jy net wie jy is Solank jy soos ons is Want dis 'n sirkus Kom en bring jou masker die waarheid lê daar agter Die gordyne jou en my geheime Sirkus, bewaar jou as jy iets mis Want hier kan jy jou oë nie glo nie Dis nie soos dit lyk nie Dis 'n sirkus Dis maklik om te glo die gras lyk altyd groener aan die ander kant Maar dit word elke keer geplant Wat is in 'n naam Iets wat jy vining kry maar net so gou verloor Die mure praat wat hulle hoor... Vergeet nou wie jy is Ons soek jou net soos ons is Want dis 'n sirkus Kom en bring jou masker die waarheid lê daar agter Die gordyne jou en my geheime Sirkus, bewaar jou as jy iets mis Want hier kan jy jou oë nie glo nie Dis nie soos dit lyk nie Dis 'n sirkus Gemaklik op die oor Want dit wat die mense wil dit sal hulle glo Dis die sirkus wat jy hoor
Writer(s): Johan Vorster, Bobby Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out