Listen to Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê by Jay

Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê

Jay

Afrikaans

5,615 Shazams

Lyrics

Verewig, Is lank ek weet dit, Maar langs aan jou gaan tyd so gou verby, En ek soek nie iemand net soos jy, ek soek vir jou, want jy is jy, Nie later, nou nie later, Nou Wat die hart wil hê wat die hart wil hê En dit maak nie saak wat jy doen of sê Wat my hart wil hê is vir jou om aan die lewe Te hou, jy is bedoel net vir my want jy is jy, Sie hart wil hê wat die hart wil hê Sal my lewe nou vir jou neer kan lê Wat my hart wil hê is dat jy jou Liefde hoog sal belei, want jy is jy . Viraltyd, Is dalk te kort vir my, Gesê ons sal nooit ophou drome bou En belowe my dit oor en oor, Dat ons mekaar nooit sal verloor nie later, nou nie later, nou Wat die hart wil hê wat die hart wil hê En dit maak nie saak wat jy doen of sê wat my Hart wil hê is vir jou om aan die lewe te hou, Jy is bedoel net vir my want, jy is jy Die hart wil hê wat die hart wil hê Sal my lewe nou vir jou neer kan lê, Wat my hart wil hê is dat jy jou Liefde hoog sal belei, want jy is jy . Die beste dinge voel net beter saam met jou, En ek soek jou nie 'n bietjie later ek soek jou nou . (2) Wat die hart wil hê wat die hart wil hê , En dit maak nie saak wat jy doen of sê Wat my hart wil hê is vir jou om aan die lewe Te hou jy is bedoel net vir my, want jy is jy! Wat die hart wil hê wat die hart wil Hê, sal my lewe nou vir jou neer kan lê Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde hoog sal belei, want jy is jy Wat die hart wil hê, wat die hart wil hê Maak nie saak wat jy daaroor doen of sê wat my Hart wil hê is dat jy jou liefde hoog sal belei Want jy is jy .
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out