Music Video

Agter Jou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Executive Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Ek dans hier op my tone Waltz die donker uit die pad En jy het my belowe Ons kan die langpad weer aanvat Ohh ohh oh Stoot die ure by dosyne Kan al my tyd aan jou afstaan Trek my goedheid oor die lyn In jou glimlag wil ek verdwyn eyah En jy weet jy Ek het al als gesien Nooit gedink Ek sal jou dan kan verdien Gee my asem vir my terug Kan ek hier skuil agter jou rug Wat loop hap jy aan die ander kant As ons een is deel ons twee Ek wil tyd dan saam jou deel Ek voel veilig hier agter jou rug Ons pla die bure met ons humor Dis net die maanlig wat ons keer En ek raak dronk op jou genade Wat net jy vir my kan gee heyo En jy weet jy Ek het al als gesien Nooit gedink Ek sal jou kan verdien Gee my asem vir my terug Kan ek hier skuil agter jou rug Wat loop hap jy aan die ander kant As ons een is deel ons twee Ek wil tyd dan saam jou deel Ek's nogsteeds agter jou rug Ek's nogsteeds agter jou rug Ek's nogsteeds agter jou rug Ek is veilig hier agter jou rug Oohooh Roetoetoetoetoetoetoe toe Roetoetoetoetoetoe toe Yeah yeah Roetoetoeroetoetoetoe Toeroetoeroetoetoeroetoe Yeaah oohhh En jy weet jy Ek het al als gesien Nooit gedink Ek sal jou kan verdien Gee my asem vir my terug Kan ek hier skuil agter jou rug Wat loop hap jy aan die ander kant As ons een is deel ons twee Ek wil tyd dan saam jou deel Ek voel veilig hier agter jou rug Wat loop hap jy aan die ander kant As ons een is deel ons twee Ek wil tyd dan saam jou deel Ek voel veilig hier agter jou rug
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out