Music Video

'GESKENK UIT BETHLEHEM' - LIANIE MAY (van die CD KERSFEES MET LIANIE)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Lianie May
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Lyrics
Sean Else
Sean Else
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Sean Else
Sean Else
Producer

Lyrics

In 'n dorpie so klein, voel die wereld so rein En sou Jesus kon se, soos die wereld nou le Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei Laat hul die ware boodskap kry... Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem Kinders hoor jy Sy stem Dis mos Kersfees nou Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart En Hy dra al die smart Hy's van Bethlehem In 'n wereld so groot, voel die mense die nood Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei Dat hul die ware boodskap kry Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem Kinders hoor jy Sy stem Dis mos Kersfees nou Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart En Hy dra al die smart Hy's van Bethlehem Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem Kinders hoor jy Sy stem Dis mos Kersfees nou Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem Kinders hoor jy Sy stem Dis mos Kersfees nou Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart En Hy dra al die smart Hy's van Bethlehem
Writer(s): Johan Vorster, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out