Top Songs By Dirk van der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Lyrics
Ferdinand Skead
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk Van Der Westhuizen
Producer
Lyrics
Als van my verdwaal in jou
Eke val vir jou vanaand
Het jy geweet wat jy doen as jy my lippe soen vanaand
Elke deel van jou lyf meer as net perfek vir my
As jy vat, as jy raak, aan my hart sal ek baklei, vir jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou hê by my vanaand
Als van jou
Als van jou vanaand
Hier langs jou, kyk vir jou
Als van jou is mooi vir my
Ek hoor jou stem praat met my
Sê vir my jy val vir my, vanaand
Ken my hart, sien my siel
Weet ek sal my lewe gee vir jou
Jou oë so mooi hande sag
Ek wil saam met jou kan lag vir altyd
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou hê by my vanaand
Als van jou
Als van jou vanaand
Hoor jy die drom van liefde slaan vanaand
Voel jy die liefdesvuur wat in my brand
Bly by my
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou hê by my vanaand
Als van jou
Als van jou vanaand
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou hê by my vanaand
Als van jou
Als van jou vanaand
Lyrics powered by www.musixmatch.com