Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jemma Catherine
Vocals
Ruan Graaff
Guitar
Henco Bosman
Background Vocals
Janie Bay
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jemma Pheiffer
Composer
Jana Carina Bougas
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Producer
Lyrics
Dit was dalk
1 glimlag meer net
2 tree teveel net
3 woorde diep
Vir 'n hart wat 4 maal,
Gebroke weer herstel word
'N 5de keer beloof word
Jou liefde nostalgies
Maar hey my lief
Hou my vas asof dit die laaste keer gaan wees
Want vir 'n hartedief
Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee
Vir altyd vir my gee
Vir altyd vir my gee
Onverwags
Nog 'n paar minute
In jou oë verlore
Ek hoor jou melodie
Maar kan jy glo
Ek het gehou van hoe dit voel
Soos jou stem wat oor my spoel
Wat soek ek hier
Maar hey my lief
Hou my vas asof dit die laaste keer gaan wees
Want vir 'n hartedief
Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee
Vir altyd vir my gee
Vir altyd vir my gee
Vir altyd vir my gee
Jy was die eerste een
Jy het my hart geken in elke tree wat ek gee
Ja jy
Al los ek jou alleen
Bly jy die laaste een al maak ek jou net seer
Maar hey my lief
Hou my vas asof dit die laaste keer gaan wees
Want vir 'n hartedief
Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee
Vir altyd vir my gee
Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee
Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee
Writer(s): Jemma Catherine Pheiffer
Lyrics powered by www.musixmatch.com