Upcoming Concerts for Kurt Darren
Top Songs By Kurt Darren
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Vocals
Robin Keilly
Keyboards
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Lyrics
Don Kelly
Lyrics
Dan Green
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Keilly
Producer
Lyrics
Meisiesfontein
Meisiesfontein
Waar kom 'n mooi mens soos jy vandaan?
En al daai meisies wat daar om jou staan?
Het julle groot geword in daai dorp?
Waar die mooiste meisies mooier word?
Drink jy die hele dag champagne en wyn?
En laat die son op jou bikini skyn?
Word jy die hele dag gepamperlang
Voor almal vanaand uitgaan?
Wat is die geheim?
Meisiesfontein, waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my, my, my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklok reëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Ek vra jou maak my wildste drome waar
Ek koop 'n kaartjie en ek kry jou daar
Waar al die girls in sjokalade stort
Dis hoe die mooiste meisies mooier word
Staan op die plein kan my oë nie glo
Want al die stories is toe regtig so
Dis net perfeksie in elke kyk
Dis asof elke girl soos my trou vrou lyk
Wat is die geheim?
Meisiesfontein, waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my, my, my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklok reëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Jou lippe lyk vir my soos heuning stroop
Ek wil kaalvoet oor jou kurwes loop
Ek wil die een wees wat jou ure steel
Heeldag, heelnag (Heelnag)
Jou oë roep my ek wil nader kom
Jou lyf se taal oe ek staan verstom
Ek wil die een wees wat jou heuning deel
Heeldag, heelnag (Heelnag)
Meisiesfontein
Waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my, my, my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklok reëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Writer(s): Dan Green, Don Kelly, Kurt Darren
Lyrics powered by www.musixmatch.com