Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy kry die gholfbal in die gat maar los jou klere lê op die mat Jy sê net nog een dis mos 'n wit leun alweer Vir jag is jy op tyd maar vergeet dan van ons date Jou sein is sleg jou adres raak weg, meneer Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles My alles Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles My alles Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Hoe jy vat ek like jou Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Jy weet wat ek bedoel ek like jou Ek like jou Ek like jou Jy kry die bar in Timbuktu maar los die handoek op die vloer Sê jys werk oor laai maar patrone waai, ou bok Jy kuier ure met die manne sê dan niks eers by my mamma Katjie van die baan mou dooie likkewaan meneer Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles My alles Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles My alles Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Hoe jy vat ek like jou Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Jy weet wat ek bedoel ek like jou Ek like jou Daai simpel dimpels kan nie ophou kyk nie Jy sit my ligte aan jy's mooier as die mooiste maan Simpel dimpels kan nie ophou kyk nie Hoe kan ek kwaai bly kyk dan net hoe smile jy Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Hoe jy vat ek like jou Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Jy weet wat ek bedoel Ek like jou Ek like jou Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Hoe jy vat ek like jou Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel Jy weet wat ek bedoel ek like jou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out