Lyrics

Daar's 'n tyd en plek vir elke oomblik Dis lesse wat ons saam leer Wat die brûe van liefde bou Elke keer as ek hier voor jou staan Dan brand die beste gevoelens Soos 'n kers wat nooit uitbrand Ek en jy, hand aan hand Altyd saam met mekaar Net ek en jy tot die einde van bestaan Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die lewe het sy kronkelpad Hier saam sal ons dit aan pak Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die pad is lank maar tog bitter kort Dis net ek en jy Ons liefde's pad het 'n tyd gestaan Saam sien ek 'n lewe 'N Merkwardige bestaan En as die donkerte oor ons pad gaan Sal die hoop vir elke more Sy eie prys betaal Ek en jy, hand aan hand Altyd saam met mekaar Net ek en jy tot die einde van bestaan Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die lewe het sy kronkelpad Hier saam sal ons dit aan pak Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die pad is lank maar tog bitter kort Dis net ek en jy Oooohhh Oooohhh Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die pad is lank maar tog bitterkort Dis net ek en jy Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die lewe het sy kronkelpad Hier saam sal ons dit aan pak Vat my saam op jou lewenspad Dis ek en jy teen die wêreld my skat Die pad is lank maar tog bitterkort Dis net ek en jy
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out