Lyrics

Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom? Hoe? Ek staan in die wind en ek wonder vandag Waarom dan ek Dat ek als in my lewe sien daar is wonders Maar dit val als in plek Wat sou ek ooit kon gee om dit te kry? Als wat ek ooit kon droom gegee vir my (Gegee vir my) Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom? As ek dink ek verstaan is daar nuwe vra (Nuwe vrae) Of sterre in die lug is daar drome wat myne word? (Wat myne word) Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan? Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan) Al wat ek weet is dat ek kan lewe Dat ek als in my hart sal gee in my strewe Ek weet daar's 'n rede Ek dink aan die paaie wat ek al moes loop Ek verstaan nou die trane Al die draaie wat ek in my lewe moes draai Is die goud in my hande Wat sou ek ooit kon gee om dit te kry? Als wat ek ooit kon droom gegee vir my (Gegee vir my) Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom? As ek dink ek verstaan is daar nuwe vra (Nuwe vrae) Of sterre in die lug is daar drome wat myne word? (Wat myne word) Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan? Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan) Al wat ek weet is dat ek kan lewe Dat ek als in my hart sal gee in my strewe Ek weet daar's 'n rede Oe daar's 'n rede Dat ek hierdie lewe moes sien Daar is woorde wat my hart vir hierdie wêreld moet sê Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom? As ek dink ek verstaan is daar nuwe vra (Nuwe vrae) Of sterre in die lug is daar drome wat myne word? (Wat myne word) Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan? Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan) Al wat ek weet is dat ek kan lewe Dat ek als in my hart sal gee in my strewe Ek weet daar's 'n rede Daar's 'n rede
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out