Lyrics

Ons wens en hoop, maar dis net spieëls en rook Ons droom en dink, dit bly 'n skip wat sink Dis naar, maar waar, dis net 'n fantasie En dit bly 'n fantasie En ek wens jy was vanaand hier Ja ek wens jy was by my En ek wens ek was die een by wie jy altyd sou wil bly Maar dis net in my gedagtes In my drome en dit bly 'n wens En ek wens ek kon die wêreld net hier in my hande hou Dat ek inbeheer kon wees van elke uur se hier en nou Dat ek als kon wees Wat jy in jou drome leef En ek wens ek was die koning en jy was my koningin Dat ek als wat jy begeer kan wees en jy my kon bemin Dit is wat ek wens As dit als maar net waar kon wees Maar ek en jy was in 'n droom geskryf En hierdie lewe het anders onbesluit Vir my bly jy maar net 'n wens vir nou Jy bly 'n wens vir nou En ek wens jy was vanaand hier Ja ek wens jy was by my En ek wens ek was die een by wie jy altyd sou wil bly Maar dis net in my gedagtes In my drome en dit bly 'n wens En ek wens ek kon die wêreld net hier in my hande hou Dat ek inbeheer kon wees van elke uur se hier en nou Dat ek als kon wees Wat jy in jou drome leef En ek wens ek was die koning en jy was my koningin Dat ek als wat jy begeer kan wees en jy my kon bemin Dit is wat ek wens As dit als maar net waar kon wees En ek wens ek kon die wêreld net hier in my hande hou Dat ek inbeheer kon wees van elke uur se hier en nou Dat ek als kon wees Wat jy in jou drome leef (Drome leef) En ek wens ek was die koning en jy was my koningin (Was my koningin) Dat ek als wat jy begeer kan wees en jy my kon bemin (Jy my kon bemin) Dit is wat ek wens (Dit is wat ek wens) As dit als maar net waar kon wees
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out