Music Video
Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Schoeman
Songwriter
Liezel Francis Marshall
Songwriter
Lyrics
Die hele aarde staan
In verwondering oor U
En als besing U grootheid
Van die berge tot die see
Die hele aarde staan
In verwondering oor U
En als besing U grootheid
Van die berge tot die see
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
U nie
Ek hoor U in die storms
Hoor U fluister in die wind
Soms voel ek verlore
Maar elke keer kom U my vind
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Heilig heilig
U is heilig
U wat was en is en weer kom
Heilig heilig
U is heilig
U wat was en is en weer kom
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Niks kan vergelyk nie
Niks kan vergelyk
Daar's niemand soos U
Die hele aarde staan
In verwondering oor U
Writer(s): Jacques Schoeman
Lyrics powered by www.musixmatch.com