Listen to Ek Wou Nog by RAAF

Ek Wou Nog

RAAF

Afrikaans

6 Shazams

Music Video

RAAF - Ek Wou Nog (amptelike musiekvideo)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
RAAF
RAAF
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lourens Johannes Rabé
Lourens Johannes Rabé
Songwriter
Esté Rabé
Esté Rabé
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Lourens Rabe
Lourens Rabe
Producer
Benjamin Van Der Merwe
Benjamin Van Der Merwe
Producer

Lyrics

'N Seerplek die grootte van my lyf Pleisters van lag en wyn en wegkwyn Maar dit bly so bitter rou 'N Haan kraai, dit was nog 'n lang nag Ek trek aan in blompatrone Maar alles bly so bitter blou Ek wou nog 'n sin vir jou skryf Die lewe het 'n punt gemaak Ek wou nog daai painting vir jou koop Tee mors op jou vloer Ek wou nog net een keer redeneer Stry totdat ons lag Nog 'n keer die son sien opkom Die lewe het 'n punt gemaak 'N Stil hart, maar ek bloei 'n duisend woorde Ek dink want dit is donker, en dit is donker want ek dink 'N Kort tyd, maar vir ewig is so lank Ek bêre al die goedjies van jou Maar dit bly so bitter rou Ek wou nog 'n sin vir jou skryf Die lewe het 'n punt gemaak Ek wou nog daai painting vir jou koop Tee mors op jou vloer Ek wou nog net een keer redeneer Stry totdat ons lag Nog 'n keer die son sien opkom Die lewe het 'n punt gemaak Ek wou nog 'n sin vir jou skryf Die lewe het 'n punt gemaak Ek wou nog daai painting vir jou koop Tee mors op jou vloer Ek wou nog net een keer redeneer Stry totdat ons lag Nog 'n keer die son sien opkom Die lewe het 'n punt gemaak Die lewe het 'n punt gemaak Die lewe het 'n punt gemaak
Writer(s): Esté Rabé, Lourens Rabe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out