Listen to Itaxi Biscuits (Uber Driver) (feat. Team Kenni) by Gqom Kids

Itaxi Biscuits (Uber Driver) (feat. Team Kenni)

Gqom Kids

Electronic

1,135 Shazams

Lyrics

Jou taxi biscuits, djy vat an al my minutes Djy soek vi ons, dan loep ons op jou bors Djy maakie kindtjie dors, speel djy saam os Go knock on the doors, 2.8 its beter than urs Is djy versin, go ly on the floor En sy vat it, en sy lek it en sy gooi it annou lekke En sy party lekke, wiet djy wie is ekke Ek doen it annou lekke Ai jinne my mamma, djy bly met haai dagga Ons speel manet sokker, gan sê djy ma vi papa Nou soekom dai uber driver, Nou soekom dai uber driver Die broe van my gou net hier, hys dukgesyp vanni bier Hy kan nie meer uit dou nie, hy kan nie meer uit dou nie Nou maak hom gou n daitjie hier, al is dit palony Al is te koppie tee, ai jinne my moedie Nou soekom dai uber driver, Nou soekom dai uber driver Die broe van my gou net hie, hy kan nie meer uit dou nie Hy is dukgesyp vanni bier Nou maak hom gou n daitjie hier, al is dit palony Al is te koppie tee, ai jinne my moedie Kom soekom my taxi driver, kom soekom my taxi driver Die broe van my gou net hier, hy wil in my pay in wees Hy sê hoeveel pay ek hier, moenie uit my pay lê nie Die broe van my gou net hier, hy kan nie meer uit dou nie Kom soekom my uber driver, kom soekom my uber driver Die broe van my gou net hier, hy order net uber eats Hy wil nou net uber eats, hy kan nie meer uit dou nie Die broe van my gou net hier, die broe van my gou net hier Os vat die mic, till day and night Wil djy nou fight, soek djy n bike Os party annou lekke, make it till you get better Os vat jou kindtjie af, en djy wiet an os is tuff Gooi dai lyfie vi daardie meisie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out