Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Chad Riegers
Composer
Deacon Dixon (DJ Dixon)
Composer
Curtley Kok (Curt)
Composer
Enrique Mitchell (Papa Naklah)
Composer
Lyrics
Jou taxi biscuits, djy vat an al my minutes
Djy soek vi ons, dan loep ons op jou bors
Djy maakie kindtjie dors, speel djy saam os
Go knock on the doors, 2.8 its beter than urs
Is djy versin, go ly on the floor
En sy vat it, en sy lek it en sy gooi it annou lekke
En sy party lekke, wiet djy wie is ekke
Ek doen it annou lekke
Ai jinne my mamma, djy bly met haai dagga
Ons speel manet sokker, gan sê djy ma vi papa
Nou soekom dai uber driver, Nou soekom dai uber driver
Die broe van my gou net hier, hys dukgesyp vanni bier
Hy kan nie meer uit dou nie, hy kan nie meer uit dou nie
Nou maak hom gou n daitjie hier, al is dit palony
Al is te koppie tee, ai jinne my moedie
Nou soekom dai uber driver, Nou soekom dai uber driver
Die broe van my gou net hie, hy kan nie meer uit dou nie
Hy is dukgesyp vanni bier
Nou maak hom gou n daitjie hier, al is dit palony
Al is te koppie tee, ai jinne my moedie
Kom soekom my taxi driver, kom soekom my taxi driver
Die broe van my gou net hier, hy wil in my pay in wees
Hy sê hoeveel pay ek hier, moenie uit my pay lê nie
Die broe van my gou net hier, hy kan nie meer uit dou nie
Kom soekom my uber driver, kom soekom my uber driver
Die broe van my gou net hier, hy order net uber eats
Hy wil nou net uber eats, hy kan nie meer uit dou nie
Die broe van my gou net hier, die broe van my gou net hier
Os vat die mic, till day and night
Wil djy nou fight, soek djy n bike
Os party annou lekke, make it till you get better
Os vat jou kindtjie af, en djy wiet an os is tuff
Gooi dai lyfie vi daardie meisie
Lyrics powered by www.musixmatch.com