Listen to Oos Wes Tuis Bes by RAAF

Oos Wes Tuis Bes

RAAF

Afrikaans

350 Shazams

Music Video

RAAF - Oos Wes Tuis Bes (amptelike musiekvideo)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
RAAF
RAAF
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lourens Rabe
Lourens Rabe
Composer
Esté Rabé
Esté Rabé
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Lourens Rabe
Lourens Rabe
Producer
Ben Ludik
Ben Ludik
Producer

Lyrics

Woensdagaand in Stellenbosch Studente dae raak moeilik los Donderdag oggend laat gery Ontbyt in Beaufort Wes gekry Vrydagaand in Bloemfontein Daars 'n lied in my hart en 'n spook in die tuin Saterdag Jakarandastad Sondag terug na eerste rat Ken enigeiemand iemand wat op Laignsburg bly Want op 'n Maandag ry ons eerder net reguit verby Ons kan 'n lekker koppie koffie duskant Richmond kry Dinsdag word ons hart deur die Karoo bevry Nog 'n hotel, nog 'n harde matras Dis nog drie weke totdat ek my klere kan was OOS WES TUIS BES WAAROKAL JY IS IS HUIS VIR MY JY IS SOOS HUIS VIR MY OOS WES TUIS BES Jy is soos huis vir my Nog 'n vreemde kussing, nog 'n nuwe restaurant Jeffreysbaai, kaalvoet op die strand Stilte gevind in die Drakensberg Die donderweer gekry toe ek die weerlik terg Van Nelspruit af deur die Kruger Wildtuin Daars 'n watergat waar jy vergeet van jou pyn Dis die land van Laurika en Koos Kombuis, Makeba en Mandela Ons het baie om te wys In Jozi kan ek elke keer Suid Afrika verstaan Waar daar 'n plekkie is vir elkeen in sy eie wentelbaan Ons ry nog 'n keer oor die Oranjerivier Ek het vir jou 'n poskaart uit Graaff-Reinet uit gestuur Hallo is jy nog daar? Hallo? Ek dink die sein is bietjie swak Soveel plekke waar ons nog moet ry Lewe groot want die tyd gaan vinnig verby OOS WES TUIS BES WAAROKAL JY IS IS HUIS VIR MY JY IS SOOS HUIS VIR MY OOS WES TUIS BES Hey, Ek verlang na jou Ek hoop jy toer nog lekker Weet net, waarokal jy is, is huis vir my Luister Ons is nie bang vir die langpad nie Partytjie by die Petrol stasie Dis al laat by 'n kuier op Clarens Die padkaart sê, regs na nêrens Iemand kla oor die harde geluide Ons drink wyn op die oewer van die Blyde Nog 'n boete by Knysna gekry As die maan uitkom sal ons nog 'n bietjie langer bly Dadels koop by Kakamas By Augrabies ons gewete skoongewas In Natal het ons verdwaal in die suiker riet EK WOU NOG gee al die mense dronkverdriet Noordoewer ons is by die grens Jou oë is myle beter as 'n kamera se lens In die Namib woestyn voel ek weer so klein Wil vir almal gaan wys hoe die sterre daar skyn Op die pad raak ek deel van die samelewing Aand na aand uit volle bors sing Kan jy dié klippie in jou rugsak sit Op die grondpad het ek weer leer bid OOS WES TUIS BES JY IS SOOS HUIS VIR MY
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out