Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
Die Bende
Die Bende
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Performer
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Performer
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Bende
Die Bende
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

Bewaar jou siel Moenie boeke brand nie Beman die gevegstasies Teen verstandparasiete van die tronkplaneet Moenie stilbly nie Moenie terugstaan nie Verraai die oorheersers Van die kwantumhologram Kom julle terug? Daar is kwik in ons murg Al wat oorbly is hoop En ek hoop ek sien jou môre weer Fok rond Vind uit Fok rond Fok rond vind uit Kwantifiseer die natuur Rand en sent Sy verstaan nie Suig die gees uit Was jouself af Ons is maaiers op 'n Besoedelde karkas Kyk op na die kosmos Verstik in die wolke Smeek om verlossing In wat ontwikkel ons in? Wees water Nie sement nie Wees asem Nie plastiek nie Wees lig Daar is wiskunde In die blom, atoombom Een het deernis Die ander uranium Die een vlek oop Die ander 'n chrysanthemum Die een na die ander Liggaamstapels in die naam van vordering Fok rond Vind uit Fok rond Fok rond vind uit
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out