Music Video

Fokofpolisiekar | Oorgestimuleer (visualiser)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
Die Bende
Die Bende
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Performer
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Performer
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Bende
Die Bende
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

Die vensters in die lug Die goud in die vullis Nou is al wat jy het Liefde is al wat daar is Hallo koebaai, my kind Onder ons klere is ons aliens Ek soek nie feite nie Ek soek aandag Kyk onder jou voete Laat jou hart oopbreek En in die grond wat daarin is Plant 'n saadjie weer Reïnkarnasie gebeur Terwyl jy lewe Gaan jy dood En dan lewe jy weer Nog baie om te weet Ek is oorgestimuleer Bonatuurlik Abnormaal Vergeet jouself En wees mekaar En welkom in die wilde, vrye chaos, my kind Drink 'n ietsie Kyk 'n bietjie Soen mekaar En sing 'n liedjie Maak skerp jou hart se punt Hallo koebaai, my kind Ek soek nie feite nie Ek soek aandag Kyk onder jou voete Laat jou hart oopbreek En in die grond wat daarin is Plant 'n saadjie weer Reïnkarnasie gebeur Terwyl jy lewe Gaan jy dood En dan lewe jy weer Nog baie om te weet Ek is oorgestimuleer
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out