Lyrics

Oe ek onthou nog daardie dae Die dae met die ysterwiel kruiwa Oe hy stoot so swaar en ons moes altyd jaag Die werk moes klaar En daai ysterwiel was so swaar soos lood En na skool moes ons kruiwa stoot So krom, krom, so't ek geloop Die boggel op my rug is van kruiwa stoot So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa En ek kan nog vandag steeds my pa hoor Hy sê, stoot daar voor, ons moet die bult oor O ons is gemor met daai kruiwa En praat jy teen dan kry jy slae En daai ysterwiel was vreeslik swaar En ons klomp kinders vreeslik maer Die son was warm, die sand was duk Daar in die sandveld het ek leer bid So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa En ek dink soms terug aan daardie dae En wat het geword van daai kruiwa? En my kwaai pa, hy's lankal dood Ek glo daar bo moet hy kruiwa stoot En vandag nog is daar 'n vout op my kop Die dokter sê ek ly aan kruiwa skok En nooit sal ek ooit agter 'n ruiwa loop Want ek het genoeg in my lewe gestoot So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa So het ons gestoot daardie dae So het ons gestoot met daai kruiwa Die stootery was swaar daai dae Die dae met die ysterwiel kruiwa Die dae met daai, verdomde yster wiel kruiwa
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out