Lyrics

Waar is jou vreug-de, voel jy be-las Is jy ver-moeid, Je-sus gee krag Is jy een-saam, voel jy al-leen Ver-tel dit aan Hom, want krag sal Hy gee Hef op jou han-de, ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag Voel jy ver-lore, te moeg om te stry Leun maar op Hom, krag sal jy kry Het jy soms vre-se, te bang om te lag Ver-trou op Hom, want Je-sus gee krag Hef op jou han-de, ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag Ty-dens 'n siek-bed, langs 'n graf Hou vas aan Hom, want Je-sus gee krag Hef op jou han-de, ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag Hef op jou han-de, ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, gee Je-sus krag
Writer(s): Willie Botha Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out