Lyrics

Waar is jou vreug-de, Voel jy be-las Is jy ver-moeid, Je-sus gee krag Is jy een-saam, Voel jy al-leen Ver-tel dit aan Hom, Want krag sal Hy gee Hef op jou han-de, Ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, Wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag Gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, Gee Je-sus krag Voel jy ver-lore, Te moeg om te stry Leun maar op Hom, Krag sal jy kry Het jy soms vre-se, Te bang om te lag Ver-trou op Hom, Want Je-sus gee krag Hef op jou han-de, Ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, Wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag Gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, Gee Je-sus krag Ty-dens 'n siek-bed, Langs 'n graf Hou vas aan Hom, Want Je-sus gee krag Hef op jou han-de, Ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, Wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag, Gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, Gee Je-sus krag Hef op jou han-de, Ver-hef jou stem Vra vir Je-sus, Wat jy wil hê Hy gee jou vre-de. E-wi-ge le-we Vir wie op Hom wag Gee Je-sus krag Vir wie op Hom wag, Gee Je-sus krag
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out