Music Video

Jesus Hou My Was
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Smarte soms te diep om te beskryf Nie eers trane kan die rou en die seer verdryf Ek voel alleen, leeg en moedeloos So alleen, bang en baie broos My krag is min My krag is min Here hier by U Voete kom val ek neer Want net U verstaan, U weet ek kan nie meer Elke seermaak klip gegooi het my geknees Net in U teenwoordigheid sal ek genees Druk my teen U Bors Druk my teen U Bors Jesus hou my vas Hou my vas Hou my stywer vas vanaand Want ek het U nodig Ek het U so nodig Jesus hou my vas Hou my vas Hou my net stywer vas vanaand Net in U Arms, dis waar my siel sal rus Here U maak elke stukkende hart weer heel ʼn Houtkruis en U Bloed op my geseël Laat U Gees soos water deur my spoel Vader laat my U Arms om my voel Vul my met vrede Vul my met U vrede Jesus hou my vas Hou my vas Hou my stywer vas vanaand Ek het U nodig Ek het U nodig Jesus hou my vas Hou my vas Hou my net stywer vas vanaand Hier in U Arms, dis waar my siel sal rus Jesus hou vas Hou my vas Hou my stywer vas vanaand Ek het U nodig Ek het U so nodig Jesus hou my vas Hou my vas Hou my net stywer vas vanaand Hier in U Arms, dis waar my siel sal rus Net in U Arms, dis waar my siel ... sal rus Jesus hou my vas, hou my vas Hou my vas vanaand
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out