Top Songs By Andre Schwartz
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Andre Schwartz
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
H. Haller
Composer
Nobel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Producer
Lyrics
Jy, staan nou weer voor my deur en sê ek moet jou weer terug neem
Jy, wat my al talle mal so seer gemaak het en dan net lag
Jy, wat ander manne vat en dan weer dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil my self bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
(ek wil jou nooit weer sien)
Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien
Ek, ek is gelukkig nou, en as ek aan jou dink wil ek lag
Om te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou
Jy, het lank genoeg getalm, toe loop en gaan jou gang
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil my self bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
(ek wil jou nooit weer sien)
Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien
Los tog jou leus nou, daars niks te berou, alles is klaar tussen ons
Daar is 'n wêreld, 'n oop vrye wereld, niemand gaan my ooit weer kul
Ja, in die môre, môre gaan dit anders wees
Ja, ek gaan lewe, lewe sonder jou
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil my self bevry
Om nooit ooit weer deur een soos jy te lei
(ek wil jou nooit weer sien)
Toe loop nou, ek wil jou nooit weer sien
Ek wil jou nooit weer sien!
Lyrics powered by www.musixmatch.com