Music Video

Juanita du Plessis - Wit vlag (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. Doen wat jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. Wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie. Ek weet daar's dinge van my wat. Wat jy nie kan verdra nie. Hoe vervelig sou dit wees as. As almal net perfek was. Hier's my wit vlag, ek gee oor. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug Doen wat jy wil doen want ek wil. Wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. Wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie. Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlaggie? Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande. Jy weet jou glimlag maak my. Soos klei in jou hande. Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou. Hier's my wit vlag ek gee oor. Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug Doen wat jy wil doen want ek wil. Wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. Wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Instrumenteel Wees lief vir my net lief vir my want. Jy sal my nooit verstaan nie ... Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. Doen wat jy wil doen want ek wil. Wil nie meer met jou baklei nie. Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. Wil nie meer met jou stry nie. Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlag? Sien jy my wit vlaggie? Hier's my wit vlaggie. Sien jy my wit vlaggie? Sien jy my wit vlag?
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out