Lyrics

Hier sit die manne in die Royal hotel Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel Luister ou vrind, daar agter die bar Hoe lyk 'it met nog so 'n doppie daar? Ken julle vir Duppie, sy bynaam is dop Hy het vir die Springbokke 'n doel geskop 'n Leë bierblik, kan hy maklik platdruk Met net een hou, teen sy groot voorkop Nou stel ek voor, my ou vriend Fanie Daar's niks te wêreld, wat Fanie pla nie Ontmoet hom in die straat, en sê "hoe gaan 'it ou maat?" Sê Fanie "nee kannie kla nie" Ma' hier sit die manne in die Royal hotel Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel Luister ou vrind, daar agter die bar Hoe lyk 'it met nog so 'n doppie daar? En hier sit die speurder, Sersant de Kok Hy drink sy Whiskey, so on the rocks 'n Koel komkommer, ons noem hom op sy nommer Hy's double-o double-o seven - de Kok Hier sit die manne - hier sit die manne Hier sit die manne - hier sit die manne Ja, hier sit die manne in die Royal hotel Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel Luister ou vrind, daar agter die bar Hoe lyk 'it met nog so 'n doppie daar? En van die Noord-Weste, kom Karel Bester Dra kortmou hemp, en 'n khakibroek Lank terug gebore, hare kort om sy ore Hy's lief om te lag, hy's lief om te vloek Hie' langs die till, sit 'n man so stil Daar's trane in sy oë Hy sê hy's die baas, van 'n bankrot plaas Nie ver in die Klein Karoo Maar dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier Musiek op die draadloos, en skuim op my bier Luister ou vrind, daar agter die bar Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar? Hier sit die manne - hier sit die manne Hier sit die manne - hier sit die manne Ja, hier sit die manne in die Royal hotel
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out