Lyrics

Hierdie trein loop na nerens Maar dit pas my baie goed, Hoe verder hoe beter Dit is my wens Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal 'N Suitcase vol winter Ek loop iewers deur die storm En deur die bliksem weer Want 'n vrou sal jou doodmaak As sy kwaad is, in 'n donker kamer Met 'n haelgeweer Ja die trein loop na nerens Maar dit pas my goed Hoe verder hoe beter Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal 'N Suitcase vol winter
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out