Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi-Lee Moore
Demi-Lee Moore
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rossouw
Rossouw
Songwriter

Lyrics

Ek hoor nou nog die geskree van my bande op die N2 Sien die trane nou nog val oppad na die hospitaal En in my laaste gedagtes is dit verdagtes - kon ek niks doen Gee ek jou net 'n voorkop soen Maar ek weet ek sien jou weer. In die hemel sonder pyne, Daar staan jy vir my en wag In 'n witpak met 'n glimlag is ons al twee vir ewig En ek weet nou van als verbonde Ek belei solank elke sonde, Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou Ons het foto's saam geneem van ons tye in die berge Dis geraam nog in die huis, waar dit elke vertrek ophelder Kan dit werklik waar wees as ek jou brief lees... die laaste 1 - Net 3 name op jou steen Maar ek weet ek sien jou weer. In die hemel sonder pyne Daar staan jy vir my en wag Ope arms met 'n glimlag is ons al twee vir ewig En ek weet nou van als verbonde Ek belei solank elke sonde, Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou Sodat ek jou weer in die hemel vas kan hou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out