Music Video

My Berg, Sion
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Lyrics

Lyrics

Voor jy al hier was, het jy lankal bestaan Voor God gespeel en in Sy Hemel gedans Hy roep 'n naam oor jou wat jy sal hou Daar op my knieë het ek Die Vader gevra Om my te help dat ek dit beter verstaan Toe gee Hy my 'n seun ek's bly dis jy En nou's jy hier en 'n pa se hart Is gebore hier in my Want ek is lief vir jou Jy is my seun ek dink die wêreld van jou Ek is jou pa en ek is altyd by jou Ek is daar vir jou Tot die dood sal ek baklei vir jou Dis my gebed vir jou dat jy dit sal wees Wat God gedroom het oor jou Daar is 'n storie wat geskryf is oor jou Solank jy onthou Jy's my rots, my seun, my trots, my berg Sion Net soos 'n pa so sal die seun dit verstaan Deur die geslagte sal jou naam vooruit gaan Gesëende van God vrede vir jou Toe ek jou sien het ek myself weer gevind Ek is gebore deur die oë van my kind Ek het my siel se roep in jou gekry ... En nou's jy hier en 'n pa se hart Is gebore hier in my Ek bid dat jy altyd sal weet dat ek Lief vir jou is en dat God jou hand vashou Hy is deel van jou Want Hy is lief vir jou Jy is Sy seun Hy dink die wêreld van jou Hy is jou pa en Hy is altyd by jou Hy is daar vir jou Tot die dood het Hy baklei vir jou Dis my gebed dat jy Jy dit sal wees wat God gedroom het oor jou Daar is 'n storie wat geskryf is oor jou Solank jy dit weet Jy's my rots, my seun, my trots, my berg Sion My seun my trots Jy's my berg Sion ...
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out