Music Video

Onbeskryflik
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics

Lyrics

Die son is op ons spoor. Fluister asem in my oor soos 'n Engelekoor. Die begin van voor. Ek los jou nou alleen. Ure vat my oral heen, dra jou saam met my. My deur die dag te kry. Helder ander mooi beskrywings wemel oor my. Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy. Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik. Dit wat ek in my voel oor jou. Dink van jou, hier en nou. Jy's onbeskryflik. My woorde kan dit nooit verduidelik. Ek weet ek wil dit wys vir jou. Gee aan jou, hier en nou. Onbeskryflik. Die son het nou gaan lê. Ek het als wat ek wil hê. Jy sal my warm maak, wanneer dit kouer raak. Allerhande mooi beskrywings wemel oor my. Soveel mooi herinnering jy, aan my sy. Onbeskryflik, woorde kan dit nooit verduidelik. Dit wat ek in my voel oor jou. Dink van jou, hier en nou. Jy's onbeskryflik. My woorde kan dit nooit verduidelik. Ek weet ek wil dit wys vir jou. Gee aan jou, hier en nou. Diep in my binneste is jy die enigste een. Die enigste een. Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen. My liefde alleen. Jy, s onbeskryflik. My woorde kan dit nooit verduidelik. Dit wat ek in my voel oor jou. Dink van jou, hier en nou. Jy's onbeskryflik. Woorde kan dit nooit verduidelik. Dit wat ek in my voel oor jou. Dink van jou, hier en nou. Onbeskryflik... Onbeskryflik. Dit wat ek in my voel oor jou. Dink van jou, hier en nou.
Writer(s): Kurt Darren, Niel Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out