Music Video

Juanita du Plessis - Toe staan die wêreld stil (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

As jy kyk draai ek weg Maar wanneer jy weg kyk Staar ek na jou Want jy's net so perfek Ek verdwaal in jou En droom hoe jy my eendag in jou arms hou Jy kom nader gestap Ek moet twee keer my oë knip Want jy kyk na my en jou glimlag verhelder Jy staan voor my voel n kol hier op my maag Toe jy sê, hello jy... hello jy Toe staan die wereld stil Kan nie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart het ophou klop Kan nie hoor wat jy wil sê Ek sien my in jou arms lê As jy diep in my oë kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek die tyd kan stop Toe staan die wereld stil Ek het nooit geglo in liefde met een kyk Maar my asem is weg dis daar in jou hande Hoe kry jy dit reg dat ek alles sal verloor Om net vir jou te veg Daar kom n dag waar liefde verenig En ek dink dis nou wat tot bo in die hemel Als oop gevou ek skryf dit op my hart Want dit behoort aan jou Behoort aan jou Toe staan die wereld stil Kan nie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart het ophou klop Kan nie hoor wat jy wil sê Ek sien my in jou arms lê As jy diep in my oë kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek die tyd kan stop Toe staan die wereld stil Toe staan die wereld stil
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out