Music Video

By Jesus Se Voete
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek wens ek kon die pyn vir jou dra Ek wens ek kon jou seerkry wegvat Ek wens ek kon al jou vrae antwoord Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee Maar ek is net 'n mens En ek is magteloos Hier op my knieë Is my gebed Ek lê jou by Jesus se voete neer Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer Hy bring lewe en vrede in jou hart Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie Ek lê jou, ek lê jou By Jesus se voete neer Dit breek my hart om jou so te sien Ek weet dat jy dit nooit verdien Maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne En dan bring ek jou net weer tot voor die troon So as jy alleen en bang in die donker lê en wag Onthou my woorde Want dis Sy belofte Ek lê jou by Jesus se voete neer Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer Hy bring lewe en vrede in jou hart Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie Ek lê jou, ek lê jou By Jesus se voete neer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out