Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Bring jou Volla, want daar's plek vir twee Dan nooi ek jou vir 'n koppie tee Jy hoef niks te sê nie, solank ek net vir jou kan kyk As jy vir my jou liedjie bring, sal ek dit uit my hart uit sing Ja, die vonkel in jou oë, laat alles sommer beter lyk Want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my - aha Kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou Volla ry? Want as jy lag, jy weet jy maak my dag Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag O, as jy lag, die lig in jou oë so sag Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my, as jy lag ... Want, as jy lag, jy weet jy maak my dag Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag O, as jy lag, die lig in jou oë so sag Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my, as jy lag Die dimpels op jou wange maak my mal Dit laat my oor my eie voete val Ja, die lyne om jou mond, dit laat my hart se ritme draai O, jy weet jy bly my skattebol, jy laat die bloed in my are stol Net een kyk, en jy kan my met 'n veer omwaai Want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my - aha Kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou Volla ry? Want, as jy lag, jy weet jy maak my dag Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag O, as jy lag, die lig in jou oë so sag Jy maak die wêreld n beter plek vir my, as jy lag ... Want, as jy lag, jy weet jy maak my dag Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag O, as jy lag, die lig in jou oë so sag Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my, as jy lag ... As jy lag, jy weet jy maak my dag Dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag O, as jy lag, die lig in jou oë so sag Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my, as jy lag Jy maak die wêreld 'n beter plek vir my 'N Beter plek vir my, 'n beter plek vir my, as jy lag
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out