Music Video

Jy Voltooi My
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Daar waar ek eindig is waar jy begin Jy trek die lyne in my hart se kring Sonder jou Kan my hart nie klop nie Sonder jou Binne jou Le my ander helfte Binne jou Want saam is ons twee een Soos die wolke en die reen Jy's die lig deur my lens Sonder jou is ek 'n halwe mens Daar waar ek eindig is waar jy begin Jy trek die lyne in my hart se kring Jy's die bloed in my are Die troos in my trane Sal jy jou waarde ooit kan bepaal, Want jy's die rede dat ek asem haal Ons spore maak een ry Want jy voltooi my My hart aan die ritme van joune vasgemaak Net die dood Is al wat ons kan skei Dis net die dood Want saam is ons twee een Soos die wolke en die reën Jy is die lig deur my lens Sonder jou is ek 'n halwe mens Daar waar ek eindig is waar jy begin Jy trek die lyne in my hart se kring Jy's die bloed in my are Die troos in my trane Sal jy jou waarde ooit kan bepaal Want jy's die rede dat ek asemhaal Ons spore maak een ry Want jy voltooi my Waar my kragte te min raak My asem wil opraak Is dit jy wat my weer reg op hou Een vir altyd En altyd vir een Daar waar ek eindig is waar jy begin Jy trek die lyne in my hart se kring Jy's die bloed in my are Die troos in my trane Sal jy jou waarde ooit kan bepaal, Want jys die rede dat ek asem haal Ons spore maak een ry Want jy voltooi my Ons spore maak een ry Want jy voltooi my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out