Lyrics

Daar is kak in die huis vanaand Daar is kak in die huis vanaand Wie gaan ons kindertjies voer? Terwyl mammie vir pappie so moer Mammie het wasgoed gewas Daar was lipstick op pappie das Toe pappie laat weet hy werk laat vannag Was mammie weer dadekik verdag Toe pappie by die huis aankom En mammie ruik parfuum aan hom Trek sy net daar al haar kleure uit En storm by die agter deur uit Daar is kak in die huis vanaand Daar is kak in die huis vanaand Wie gaan ons kindertjies voer? Terwyl mammie vir pappie so moer Mammie stap naak oor die straat Pappie sit haar agterna Mammie spring bo-oor die buurman se draad En voor buurman 'n vraag kon vra Gee mammie hom 'n soen en 'n druk En buurman is heel in sy skik Dis toe pappie die voordeur oopbreek En vir mammie aan haar hare terugsleep Daar is kak in die huis vanaand Daar is kak in die huis vanaand Wie gaan ons kindertjies voer? Terwyl mammie vir pappie so moer Mammie, pappie, ons is honger Hou op om mekaar so te donner Oor net twee weke is ons klein boetie daar Dan's ons weer lief vir mekaar Maar tot dan... Is daar kak in die huis vanaand Daar is kak in die huis vanaand Wie gaan ons kindertjies voer? Mammie gaan pappie weer moer Terwyl ons onder die tafel lê en loer Daar is kak in die huis vanaand Daar is kak in die huis vanaand Wie gaan ons kindertjies voer? Terwyl mammie vir pappie so moer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out