Lyrics

Hier's ons nou Jy in wit My hande sweet Ek staan en ruk Ons word een Daar's talle waarvan ek kon kies My hart se wortels lê presies In lyn met joune Albei ons ouers kyk trots Ek belowe, ek sal, jou nooit los nie Jy's meer as my hart Jy's meer as my siel Ek belowe om te wees Wat ookal jy verdien La la la la la la La la la la la la la La la la la la la la la la la la la Hier's ons nou Man en vrou Ons kinders groot Ek's nog altyd lief vir jou Hier sit ons hand aan hand In ons vrede 'N Lewe saam gelewe Ek sien net vir jou Jy's meer as my hart Jy's meer as my siel Ek belowe om te wees Wat ookal jy verdien La la la la la la La la la la la la La la la la la la la la la la la En soveel jare op net geloof Ek sal dit weer en weer aan jou beloof Jy's meer as my hart Jy's meer as my siel Ek belowe om te wees Wat ookal jy verdien Jy's meer as my hart Jy's meer as my siel Ek belowe om te wees Wat ookal jy verdien La la la la la la La la la la la la La la la la la la la la la la la la Hier's ons nou Oud en grys 'N Lewe saam Aan die einde van 'n reis En jy's nog mooi vir my Nog altyd mooi vir my
Writer(s): Elandre Schwartz, Jo-mari Malan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out