Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Elandré
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy kan my los Hier waar ek staan En ek sal net hier wag Net hier wag vir jou Jy kan maar sê Dit wat jou seer maak En ek sal dit na jaag Dit als waag vir jou As ek so kyk Kan ek jou nie vergelyk Jy't my genooi Ek het al my blare af gegooi Ek sal jou maar veilig moet hou Elke liewe deel want daar's net een van jou Ek sal jou altyd laat onthou Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou En as die lente kom Sal ons saam hierdie wêreld sien blom Ek hoop ons doen dit Vir miljoene seisoene So bring die reën En bring die donderweer Weet ek kies jou weer 'n keer getrou Daar is soveel wat ek myself verbeel Jy's 'n lied wat ek deur wil speel Oh oh As ek so kyk Kan ek jou nie vergelyk Jy't my genooi Ek het al my blare af gegooi Ek sal jou maar veilig moet hou Elke liewe deel want daar's net een van jou Ek sal jou altyd laat onthou Deur om jou elke liewe winter weer warm te hou En as die lente kom Sal ons saam hierdie wêreld sien blom Ek hoop ons doen dit Vir miljoene seisoene
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out