Music Video

Al Maak Jy Wat
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Performer
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Background Vocals
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Jy vergeet alreeds vir jare om my deur nog oop te maak Jy vergeet alreeds vir maande om my verjaarsdag op te maak En jy hoor my nie jy hoor my nie jy sê nie meer jy's lief vir my nie Jy sien nooit meer net vir my nie is die moeite dalk teveel jy praat nooit meer net met my nie is jy klaar met my verveeld want jy hoor my nie jy hoor my nie jy se nie meer jy's lief vir my maar al maak selfs al maak jy wat al maak selfs al maak jy wat jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat dalk hoef ons nie te praat nie dalk hoef ek nie te weet dit wat ek nie wil hoor nie want jy hoor my nie jy hoor my nie jy sê nie meer jy's lief vir my maar al maak selfs al maak jy wat al maak selfs al maak jy wat jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat en al hoor jy nie en al weet jy nie al maak selfs al maak jy wat al maak selfs al maak jy wat jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out