Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Keyboards
Floors
Floors
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie Dit maak nie saak wat die vyand sê nie Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy jy weet dit Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie Dit maak nie saak wat die vyand sê nie Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie So sterk soos 'n leeu Wat brul totdat die aarde dreun Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan Jy moet veg sodat jy kan leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu Kyk net op jy's nooit meer alleen Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man Sonder vrees jy's nie bang om te leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skade Die vuur in die nag sal jou nie stop nie Die adrenalien raak ook nooit op nie Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie Die vuur in die nag sal jou nie stop nie Die adrenalien raak ook nooit op nie So sterk soos 'n leeu Wat brul totdat die aarde dreun Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan Jy moet veg sodat jy kan leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu Kyk net op jy's nooit meer alleen Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man Sonder vrees jy's nie bang om te leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu Soos jou silhoeët reis oor die horison Sal die wêreld weet daar's iets wat kom As jy brul in die nag maak die sluise oop As die sterre brand begin jy skyn So sterk soos 'n leeu Wat brul totdat die aarde dreun Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan Jy moet veg sodat jy kan leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu Kyk net op jy's nooit meer alleen Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man Sonder vrees jy's nie bang om te leef Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu So sterk soos 'n leeu
Writer(s): B. Peyper, N. Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out