Lyrics

Mapliena, Mapelena, Mapelaan Oor die strand kom die vistermnanne aan Elke hoek is sake,sinkers en 'n stok En 'n windgat 4 trok Mapliena, Mapelena, Mapelaan Baie gou is die aas voor aan Staan die manne in 'n ry Om te kyk wie 'n byt kan kry O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan Tussen Levenpoint en Richardsbaai Is 'n plek met die naam Mapelaan Mapliena, Mapelena, Mapelaan Elke oggend is dit vroeg op staan Elke hoek het die regte aas Maar die visse in die see bly baas Mapliena, Mapelena, Mapelaan Dis byna tyd om huis toe te gaan Nie 'n vissie om te weeg En die vrieskas staan dol leeg O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan Tussen Levenpoint en Richardsbaai Is 'n plek met die naam Mapelaan O Mapelaan, jou hand is toe Mapelaan Tussen Levenpoint en Richardsbaai Is 'n plek met die naam Mapelaan Mapliena, Mapelena, Mapelaan As die manne om die kampvuur staan Is daar kommer in die oog Die verwagtings was so hoog Mapliena, Mapelena, Mapelaan Stuur al jou visser stories na die maan Want een ding is gewis Hier is fokkol vis Die mense se jy is 'n hengel paradys Maar jy het weinig wat jy ons kan wys O Mapelaan Maak oop jou hand Mapelaan Dis wat ons wil he Dan kan ons ook se Ek ken 'n plek met die naam Mapelaan Tussen Levenpoint en Richardsbaai Is 'n slet met die naam Mapelaan
Writer(s): Joubert, Van Niekerk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out