Music Video

Jy Is Beautiful
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Lyrics

Jy is beautiful in elke manier Jy is beautiful, ek wens jy kon jou deur my oë sien Dan sou jy verstaan Wat deur my kop gaan as ek aan jou dink Soos 'n duisend sterre in die hemel wat blink So mooi is jy vir my En ek sal jou vas hou in die donker As jy nie kan slaap Ek sal bundels vir jou skryf Vir jou my trui gee as dit koud raak Wil wees wat jy is vir my Want jy is beautiful vir my En ek sal vir jou koffie kry Al is dit jou beurt om te maak Ek sal ure vir jou wag Al is ons so laat As jy af kom en jy vra vir my Lyk ek darem ok? Sê ek jy's beautiful vir my En as al die sterre uit die hemel val Sal ek elke ster vir jou op tel En met die sterre sal ek jou naam uit spel Want jy's my beste pel En jy is so veel meer as beautiful vir my Ek sal jou vas hou in die donker As jy nie kan slaap Ek sal bundels vir jou skryf Vir jou my trui gee as dit koud raak Wil wees wat jy is vir my Want jy is beautiful vir my Ek sal vir jou koffie kry Al is dit jou beurt om te maak Ek sal ure vir jou wag Al is ons so laat As jy af kom en jy vra vir my Lyk ek darem ok? Sê ek jy's beautiful vir my Jy is beautiful in elke manier Jy is beautiful, ek wens jy kon jou deur my oë sien Dan sou jy verstaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out