Lyrics
Jy is beautiful in elke manier
Jy is beautiful, ek wens jy kon jou deur my oë sien
Dan sou jy verstaan
Wat deur my kop gaan as ek aan jou dink
Soos 'n duisend sterre in die hemel wat blink
So mooi is jy vir my
En ek sal jou vas hou in die donker
As jy nie kan slaap
Ek sal bundels vir jou skryf
Vir jou my trui gee as dit koud raak
Wil wees wat jy is vir my
Want jy is beautiful vir my
En ek sal vir jou koffie kry
Al is dit jou beurt om te maak
Ek sal ure vir jou wag
Al is ons so laat
As jy af kom en jy vra vir my
Lyk ek darem ok?
Sê ek jy's beautiful vir my
En as al die sterre uit die hemel val
Sal ek elke ster vir jou op tel
En met die sterre sal ek jou naam uit spel
Want jy's my beste pel
En jy is so veel meer as beautiful vir my
Ek sal jou vas hou in die donker
As jy nie kan slaap
Ek sal bundels vir jou skryf
Vir jou my trui gee as dit koud raak
Wil wees wat jy is vir my
Want jy is beautiful vir my
Ek sal vir jou koffie kry
Al is dit jou beurt om te maak
Ek sal ure vir jou wag
Al is ons so laat
As jy af kom en jy vra vir my
Lyk ek darem ok?
Sê ek jy's beautiful vir my
Jy is beautiful in elke manier
Jy is beautiful, ek wens jy kon jou deur my oë sien
Dan sou jy verstaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com