Lyrics

Sewe dae en sewe nagte Sonder kos, niks meer water My siel is die hel in verby Blyk my die einde van 'n pelgrims reis Daar is geen nagedagtes My band is dood, kajuit in die vlaktes Simbale glans en skitter in die son Ek soek die pilot maar hy het omgekom Die verhoog is waar ek hoort Artikels volg in die Huisgenoot Die media staan my naam nou vol Doop die prophet van Rock'n Roll Was daar ooit 'n rede Of is dit om te ewe Nou dat alles vergaan Dit was my glansryke lewe Maar nou het ek eintlik vrede Nou kan ek dit verstaan Dit is nou 'n waarskynlikheid Die woestyn se wraak omvou my tyd Wie sal 'n roudiens 'n hou Vir die prophet van Rock 'n Roll Pleks ek maar geluister het Nou is ek hier en nie in jou bed Wie sal my onthou As die prophet van Rock 'n Roll Was daar ooit 'n rede Of is dit om te ewe Nou dat alles vergaan Dit was my glansryke lewe Maar nou het ek eintlik vrede Nou kan ek dit verstaan Was daar ooit 'n rede Of is dit om te ewe Nou dat alles vergaan Dit was my glansryke lewe Maar nou het ek eintlik vrede Nou kan ek dit verstaan
Writer(s): Van Schalkwyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out