Top Songs By Onskuldige Doodsvonnis
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Heiden Du Preez Strydom
Songwriter
Heiden Yero
Songwriter
Jp Roux
Songwriter
Johan SwartParade Heine
Songwriter
Lyrics
Ek besef
Daar is onweer in die lug
En onkruid vergaan nie
Hierdie skrif
Is al vyf-en-twintig jaar
Vyf-en-twintig jaar
Aan die muur
Sleutels van beheer weg gepis
Vryheid is 'n illusie
FOK WEG!
Hierdie land is in wanorde
Hierdie land is in wanorde
Bloed en gemors dryf die strate af
Fokit, dis nou genoeg
Is dit net ek of het hierdie plek
'n fokken malhuis geword
Sleutels van beheer weg gepis
Vryheid is 'n illusie
FOK WEG!
Hierdie land is in wanorde
Hierdie land is in wanorde
Hierdie land is in wanorde
Hierdie land is in wanorde
Hierdie land is in wanorde
Hierdie land is in wan-or-de
Wanorde
Wanorde
Wanorde
Wanorde
Wan-or-de
Wanorde!
Writer(s): Heiden Strydom
Lyrics powered by www.musixmatch.com