Top Songs By Onskuldige Doodsvonnis
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Aid'n Yero
Songwriter
Damian Strydom
Songwriter
Johan Heine
Songwriter
Stefan Snyders
Songwriter
Lyrics
Die werklikheid is maak nie saak wat ek doen
Ek sal nooit genoeg wees vir jou nie
Genoeg wees vir jou nie
Soos 'n warrelwind kom jy in
Verwoes als om jou
Al is dit jou eie
Die enigste konstante is jou
Vernietiging
Die enigste konstante
Is jou onvoorspelbare vernietiging
Jou Aksies
Jou woorde
Het my oopgesny
Jy is pateties
Jys is 'n mislukking
Jy is walglik
Jy is tot niks instaat nie
Soos 'n warrelwind kom jy in
Verwoes als om jou
Al is dit jou eie
Die enigste konstante is jou
Vernietiging
Die enigste konstante
Is jou onvoorspelbare vernietiging
Jy sal nie
Die beste van my kry nie
Jy sal nie
Die beste van my kry nie
Jy sal nie
Die beste van my kry nie
Jy sal nie
Die beste van my kry
Nie
Writer(s): Aid'n Yero
Lyrics powered by www.musixmatch.com