Hoe kan dit hemel op die platteland wees
As hulle almal op die platteland doodmaak
Hoe kan dit 'n vrye land wees as die sekel
En die hammer konstant oor ons hang
Hoe kan dit dan
Jy sê Fok, Volk & Vaderland
Ek sê Fok Jou
Fok jou, jou verraaier
Hoe kan dit die land van
Melk en heuning wees as die
Melk al lankal suur is
Hoe vul ek
Die swart gat in my borskas
Jy sê Fok, Volk & Vaderland
Ek sê Fok Jou
Fok jou, jou verraaier
Jy is taal
Jy is kultuur
Jy is volk
Jy is Afrikaner
Afrikaner
Afrikaner
Jy is Afrikaner
Jy is Afrikaner
Jy is Afrikaner
Jy is Afrikaner
Ons is Afrikaner
Hulle sê Fok, Volk & Vaderland
Ons sê Fok Hulle