Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Elandré
Elandré
Vocals
Refentse
Refentse
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Keyboards
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Floors Oosthuizen
Floors Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré
Elandré
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte Vernuwing vergader die wind breek die wolke Die maan en die sterre trek golwe weer nader Lank of kort, breed of nou, harde klippe kou Deur die stof en die reën Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou Dis maak of breek Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my En al lyk dit soms verlate Ons groei so deur die krake Ongeraak, ja ons maak saak Ons maak saak Ons maak saak Jare en jare net deel van die skare My lot het verander ek lewe net harder Ek lewe net harder Net te besonders om te bekommer, geen tyd om te bewe Te besig om te lewe Dankie vir die kere Want, lank of kort, breed of nou Harde klippe kou deur die stof en die reën Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou Dis maak of breek Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry Al die vrugte is nog ongepluk daar is meer van my En al lyk dit soms verlate Ons groei so deur die krake Ongeraak Ons maak saak Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby Nou 'n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo Ongeraak Ja ons maak saak Ons maak saak Ons maak saak Jy gaan my nie sê nie Wat ek van my wil hê nie Kyk mooi ons gaan nie lê nie Soms skof eers ons mekaar nie Jy't een lig in jou lewe Soek en vind jou rede Kyk hoe skop ons vere deur die deure Sê jy's lus vir die lewe Lus vir die lewe Ongeraak Ons maak saak
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out