Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Executive Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Dis al 12 uur Die son trek water Waar draai jy nou Want ek trek deur sand vir jou Skuil weg Want die see huil harder As jy jou roeping wil verdaag Ek loop die land leeg toeka tot nou Opsoek na enige iets anders as die wêreld nou My hart soek spasie wat meer kan vertrou Laat gaan die oorlas wat die wêreld teen jou foute hou Sing harder sing Daar is 'n lied wat in jou woon Miskien word jy beloon Dans langer dans Daar is 'n God wat in jou dwaal As jy luister praat Hy jou taal Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Trek in al My hart se kamers Kleur my hoeke in Tot die lig in my aan gaan Maak heel Elke deel van my Wat die wêreld wil vertaal Ek loop die land leeg toeka tot nou Opsoek na enige iets anders as die wêreld nou My hart soek spasie wat meer kan vertrou Laat gaan die oorlas wat die wêreld teen jou foute hou Sing harder sing Daar is 'n lied wat in jou woon Miskien word jy beloon Dans langer dans Daar is 'n God wat in jou dwaal As jy luister praat Hy jou taal Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Sing harder sing Daar is 'n lied wat in jou woon Miskien word jy beloon Dans langer dans Daar is 'n God wat in jou dwaal As jy luister praat Hy jou taal Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Heyo ho heyo heyo Heyo ho heyo jona jona heyo hey Heyo ho heyo heyo Tararatataratarata hey hey hey
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out