Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Bass
Justin Kruger
Justin Kruger
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Johnny de Ridder
Johnny de Ridder
Songwriter
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johnny de Ridder
Johnny de Ridder
Producer
JP De Stefani
JP De Stefani
Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
B Sharp Studios Boksburg
B Sharp Studios Boksburg
Recording Engineer

Lyrics

Vir altyd 07 November Al jou vriende se vir my Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil Onthou nie Maar dit voel nou asof jy 'N bietjie beter na my kyk Jy't net soveel gedrink En ook jou hele lewe lank Probeer weg hardloop Ek weet nie hoe jy as kind was nie Jy't ook elke aand uitgegaan Ek het geweet dit gaan gebeur Ek het geweet dit gaan gebeur Al die geskree-ery Was toe verniet gewees Ek het jou vergewe En jy Jy vir my Ek sien jou in meisies raak En dan gaan soek ek jou daar Ek weet dis fokken simpel van my Soos 'n baarmoeder Dun gesmeer Oor elke wegkruip plek En trappie van my sosiale leer Als van jou wat in my gis Gee my hoendervleis As dit November is Dis al wat ek wil se Dis al wat ek kan se
Writer(s): Fokofpolisiekar Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out