Lyrics

Ek is omgekeer Teen die donderweer Wat aan my binneste afsmeer Al gerus op huise vloere Maar uit die lakens Van ons bloedlyn armoede Probeer ek jou afleer As jy aan my opsoek En ek aan jou afsmeer Sal ek ophou om te vergeet Want ek kan onthou Sal net jou oë kan vertrou Nie meer vrae vra nie En voordat jy weg raak Niks meer verwag nie In die onderdorp En in my agterkop Vang die stad my Vang die stad my hier (So vang die stad my) Vol verskonings Net my wangedrag Ek wil my ophou daaraan afwag (Hoe?) As jy na my kom soek En ek my aan jou vertrou Ek kan ons bo hou as jy vergeet Want ek kan onthou Sal jy ooit kan vertrou Nie meer vrae vra nie En voordat jy weg raak Niks meer verwag nie Haar mure is hoog om teen uit te klim Ons kan later, later, later daarvoor jammer sê Nie nou nie
Writer(s): Stefan Vivier Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out